Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:29 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Peka koning van Israel was, het koning Tiglat-Pileser van Assirië na Israel gekom. Hy het die stede Ijon, Abel-Bet-Maäka, Janoag, Kedes en Hasor oorwin. Hy het die hele land Naftali, die land Galilea en die land Gilead gevat. Hy het die mense gevang en weggevat na Assirië.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:29 in konteks