Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hosea seun van Ela het planne gemaak teen Peka seun van Remalja. Hosea het Peka aangeval en doodgemaak en Hosea het koning geword in Peka se plek. Dit was in die twintigste jaar nadat Jotam seun van Ussia koning van Juda geword het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:30 in konteks