Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

En die Here was toe baie goed vir Hanna. Sy het weer swanger geword en sy het nog drie seuns en twee dogters gekry. Maar die seun Samuel het in die tempel grootgeword.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:21 in konteks