Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Eli het Elkana en sy vrou geseën en gesê: “Jy en jou vrou het hierdie kind vir die Here geleen. Ek bid dat die Here vir julle nog kinders sal gee in sy plek.”Daarna het Elkana en sy huisgesin teruggegaan na sy huis.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:20 in konteks