Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Eli was baie oud. Hy het gehoor wat sy seuns alles gedoen het aan al die Israeliete, en ook dat hulle seks gehad het met die vroue wat gewerk het by die deur van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:22 in konteks