Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:33-38 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die manne wat saam met hulle seuns gesing het:Van die nageslag van Kehat was daar Heman seun van Joël. Heman moes by die tempel sing. Sy voorvaders was Levi seun van Israel, Kehat, Jishar, Korag, Ebjasaf, Assir, Tagat, Sefanja, Asarja, Joël, Elkana, Amasai, Magat, Elkana, Sif, Toag, Eliël, Jerogam, Elkana en Samuel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:33-38 in konteks