Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:32 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle werk was om te sing voor die tempel-tent, die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Hulle het dit daar gedoen totdat Salomo die tempel in Jerusalem gebou het. Hulle het beurte gekry om in die tempel te sing.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:32 in konteks