Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:39-43 Bybel vir Almal (ABA)

Asaf seun van Berekja het saam met Heman gesing, en hy het regs langs Heman gestaan. Sy voorvaders was Levi, Gersom, Jagat, Simi, Simma, Etan, Adaja, Serag, Etni, Malkija, Baäseja, Mikael en Sima.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:39-43 in konteks