Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het daar ’n plek gereedgemaak vir die kis van die Here waarin die verbond is wat die Here met ons voorvaders gemaak het toe Hy hulle uit Egipte gebring het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:21 in konteks