Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:20 Bybel vir Almal (ABA)

En die Here het laat gebeur wat Hy belowe het. Ek het koning geword ná my pa Dawid, ek sit op die troon van Israel soos die Here belowe het, en ek het die tempel gebou om die Here, die God van Israel, te dien.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:20 in konteks