Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jy kan ook dink aan ’n pottebakker. ’n Pottebakker kan enige iets van sy klei maak, enige iets wat hy wil. Hy kan van dieselfde stuk klei een ding maak wat baie spesiaal is en hy kan ’n ander ding maak wat nie spesiaal is nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:21 in konteks