Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:22 Bybel vir Almal (ABA)

God doen dieselfde: Daar is party mense vir wie God moes gestraf het, en Hy wou hulle straf. God wou wys hoe sterk Hy is. Ja, Hy moes hulle gestraf het, Hy moes hulle vir altyd laat sterf het, maar Hy was geduldig, Hy het hulle nie gestraf nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:22 in konteks