Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar jy moet onthou jy is net ’n mens en jy kan nie teen God praat nie. Dit is dieselfde wanneer iemand iets maak. Daardie ding kan nie vir die persoon wat hom gemaak het, vra “Hoekom het jy my só gemaak?” nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:20 in konteks