Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir die berge en rotse gesê: “Julle moet op ons val, julle moet ons toemaak! Ons wil nie hê dat God ons moet sien nie, God wat op die troon sit. Ons wil nie hê dat die Lam ons moet straf nie!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:16 in konteks