Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die konings van die aarde, die belangrike mense, die generaals, die ryk mense, die mense wat oor ander mense regeer, die slawe en die mense wat nie slawe is nie, hulle almal het gaan wegkruip in grotte en tussen die rotse op die berge.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:15 in konteks