Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense in julle stad wat sê hulle is Jode, maar hulle lieg, hulle is nie Jode nie. Hulle kom bymekaar in ’n sinagoge, maar dit is die sinagoge van die Satan. Ek sal hulle voor jou laat kniel soos ’n mens voor ’n koning kniel. Hulle sal dan weet dat Ek lief is vir jou.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:9 in konteks