Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet wat jy doen. Jy is nie sterk nie, maar jy het gedoen wat Ek vir jou sê en jy was nie bang om te sê dat jy aan My behoort nie. Daarom het Ek vir jou ’n deur oopgemaak sodat jy by My kan wees.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:8 in konteks