Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesê jy moet geduldig wees wanneer mense slegte dinge doen aan jou omdat jy aan My behoort, en jy was geduldig. Daarom sal Ek jou beskerm. Al die mense op die aarde sal baie swaar kry wanneer Ek hulle sal toets, maar Ek sal jou beskerm.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:10 in konteks