Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Filadelfia skryf:Die Heilige doen altyd wat Hy sê. Hy het die sleutel van koning Dawid. As Hy ’n deur oopsluit, dan kan niemand dit toesluit nie, en as Hy iets toesluit, dan kan niemand dit oopsluit nie. Hy sê:

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:7 in konteks