Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die dinge wat moet gebeur, is in hierdie boek geskryf. Ek sê nou vir almal wat hierdie boek lees: “As iemand sê dat God dinge sal laat gebeur, en daardie dinge is nie in hierdie boek geskryf nie, dan sal God hom straf! God sal vir hom die strawwe gee wat in hierdie boek geskryf is!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:18 in konteks