Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Gees en die kerk, Jesus se bruid, sê: “U moet kom!”Elkeen wat dit hoor, moet sê: “U moet kom!”As iemand geestelik dors is, dan moet hy water kom haal, water wat hom altyd sal laat lewe, water wat verniet is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:17 in konteks