Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:19 Bybel vir Almal (ABA)

En as iemand sê die dinge wat in hierdie boek geskryf is, sal nie gebeur nie, dan sal God hom straf! God sal sê hy mag nie eet van die vrugte van die boom van die lewe nie, en hy mag nie ingaan in die gewyde stad nie. In hierdie boek is geskryf van die boom van die lewe en van die gewyde stad.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:19 in konteks