Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:31 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand die groot trompet blaas, dan sal Ek my engele stuur en Ek sal al die mense bymekaarmaak wat Ek gekies het. Ek sal hulle bymekaarmaak van die ooste, die weste, die noorde en die suide, van die een kant van die aarde tot by die ander kant.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:31 in konteks