Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:32 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Julle moet hierdie les leer van die vyeboom: Wanneer ’n vyeboom se takke sag word en die blare begin groei, dan weet julle die somer is naby.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:32 in konteks