Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:30 Bybel vir Almal (ABA)

“Dan sal mense ’n teken in die lug sien wat sal wys dat Ek, die Seun van die mens, kom. En die volke van die aarde sal huil en treur. Almal sal My, die Seun van die mens, sien. Ek sal op die wolke kom en Ek sal alles kan doen wat Ek wil doen. Ek sal die Groot Koning wees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:30 in konteks