Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet altyd dink aan die goeie boodskap oor Christus. Julle moet soos wyse mense vir mekaar leer en mekaar waarsku om nie verkeerde dinge te doen nie. Julle moet psalms en gesange en ander liedere sing om vir God dankie te sê.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:16 in konteks