Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Julle behoort aan die Here Jesus. Daarom, al die dinge wat julle sê en doen, moet dinge wees wat Hy wil hê, en julle moet vir God die Vader dankie sê. Ja, julle moet vir Christus vra om vir God te sê julle sê dankie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:17 in konteks