Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:15 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het vir julle vrede gegee en daardie vrede moet julle lewe regeer. God het julle gekies om een te wees, die een liggaam van Christus, sy kerk. Daarom moet julle in vrede met mekaar lewe. Julle moet ook dankbaar wees.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:15 in konteks