Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

God het ons sondes in ’n boek geskryf, want ons het nie gedoen wat sy wette sê nie. Maar God het vir Christus aan die kruis laat sterf en so het Hy ons sondes vergewe, die sondes wat Hy in sy boek geskryf het. Ja, Hy het die sondes uitgevee uit sy boek.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:14 in konteks