Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Christus aan die kruis gesterf het, het God die wapens weggevat van almal en alles wat oor die wêreld wil regeer. Hulle het sy gevangenes geword, en Hy het vir almal gewys dat hulle sy gevangenes is.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:15 in konteks