Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het voorheen baie sondes gedoen, en daarom was julle geestelik dood. Julle was nie besny nie. Maar God het vir Christus weer laat lewe en God het ook vir julle weer laat lewe toe Hy al julle sondes vergewe het.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:13 in konteks