Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het die derde maal vir Petrus gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy lief vir My?”Petrus het baie hartseer geword omdat Jesus die derde maal vir hom gevra het of hy lief is vir Hom. Hy sê toe vir Jesus: “Here, U weet alles! U weet Ek is lief vir U!”Jesus sê toe vir hom: “Dan moet jy sorg vir my mense.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:17 in konteks