Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:18 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus, Ek sê vir jou, en dit is seker: Toe jy jonk was, het jy self jou klere vasgemaak en jy het gegaan waar jy wil. Maar jy sal oud word en jy sal jou hande uitsteek en iemand anders sal jou klere vasmaak en hy sal jou wegneem na ’n plek waar jy nie wil wees nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:18 in konteks