Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het die tweede maal vir Petrus gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy lief vir My?”Petrus sê vir Hom: “Ja, Here, U weet ek is lief vir U!”Jesus sê toe vir hom: “Dan moet jy ’n herder wees vir my mense.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:16 in konteks