Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die dissipels klaar oggend-ete geëet het, sê Jesus vir Simon Petrus: “Simon, seun van Johannes, is jy lief vir My, meer as die ander dissipels?”Petrus het gesê: “Ja, Here, U weet ek is lief vir U!”Jesus sê toe vir hom: “Dan moet jy my skape laat wei, jy moet sorg vir my mense.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:15 in konteks