Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is mense wat hierdie tempel-tent hier op die aarde gebou het, en hierdie tempel-tent lyk soos die ware tempel-tent in die hemel. Maar Christus het nie ingegaan in die tempel-tent op die aarde nie. Nee, Hy het in die hemel self ingegaan. Christus het daar ingegaan om by God te wees. Christus het ingegaan om ons te help.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:24 in konteks