Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoëpriester gaan elke jaar in die hoog-gewyde kamer in om bloed te offer, maar hy offer nie sy eie bloed nie. Christus het in die hemel ingegaan, maar nie om baie maal te offer soos die hoëpriester nie, Hy het Homself net een maal ge-offer.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:25 in konteks