Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die dinge in die tempel-tent hier op die aarde het gelyk soos die dinge in die hemel. Daarom moes die priesters hierdie dinge op die aarde reinig met hierdie dinge waaroor ons nou gepraat het. Maar iemand moet die dinge in die hemel self reinig met beter offers, dit moet beter wees as die offers wat die aardse tempel-tent gereinig het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:23 in konteks