Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het gesterf om mense vry te maak, God het hulle nie gestraf oor die dinge wat hulle verkeerd gedoen het in die tyd van die ou verbond nie. Daarom is Hy die Middelaar van die nuwe verbond. God het mense gekies, en Christus het die nuwe verbond gebring sodat daardie mense vir altyd alles kan kry wat Hy vir hulle belowe het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:15 in konteks