Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:14 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het ’n offer vir God geword, die Heilige Gees wat altyd lewe, het Hom gehelp om ’n offer te wees wat heeltemal gesond is. Daarom sal die bloed van Christus ons reinig, baie beter as die offers van bokke en bulle, en dan sal ons ophou om dinge te doen wat ons geestelik dood laat word, en ons sal heeltemal weet wat is reg en wat is verkeerd. Dan sal ons vir God kan dien, God wat lewe.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:14 in konteks