Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters het op onrein mense die bloed gespat van bokke en bulle en die as van ’n vers-kalf wat heeltemal verbrand het en wat hulle in water gegooi het. Wanneer die priesters dit gedoen het, dan het dit die onrein mense gereinig en dan was hulle rein. Dan kon hulle weer in die tempel kom en vir God dien.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:13 in konteks