Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

Want ons het ook die goeie boodskap gehoor soos daardie mense wat uit Egipte gekom het, dit gehoor het. Maar die boodskap wat hulle gehoor het, het hulle nie gehelp nie omdat hulle nie geglo het nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:2 in konteks