Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Want ons wat glo, gaan in die land in waar ons veilig kan woon en kan rus. Die Here het gesê: Ek was kwaad en Ek het gesê:So seker soos Ek lewe,hulle sal nie kom in die landwaar Ek hulle veiligwou laat woonen laat rus nie.God het dit nie gesê omdat Hy nie vir hulle rus kan gee nie. God kan vir mense rus gee, Hy rus self vandat Hy die wêreld gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:3 in konteks