Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

God het belowe dat Hy sy volk sal laat kom in die land waar hulle veilig kan woon en kan rus, en hierdie belofte is nou nog waar. Daarom moet ons oppas, God sal miskien sê dat party van julle nie in die land sal kom waar ons veilig kan woon en kan rus nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:1 in konteks