Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ons doen dit omdat God gesê het dat daar lig moet skyn uit die donker. So het God ook in ons harte geskyn. Hy het dit lig gemaak in ons sodat ons kan weet dat Hy die Koning is en dat Jesus Christus ook Koning is, Jesus het vir ons kom wys hoe God is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:6 in konteks