Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ons bring nie ’n boodskap oor onsself nie, ons bring ’n boodskap oor Jesus Christus wat die Here is. Maar julle moet ook weet dat ons julle slawe is omdat ons Jesus se boodskap vir julle bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:5 in konteks