Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie boodskap oor Jesus Christus is baie kosbaar. Maar God het die boodskap gebêre in kleipotte wat maklik kan breek. Hierdie kleipotte is ons. Almal moet sien dat die boodskap groot krag het omdat dit van God kom en nie van ons nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:7 in konteks