Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die god van hierdie wêreld het die verstand van die ongelowiges blind gemaak. Hulle kan nie die lig sien van die goeie boodskap wat sê dat Christus die Koning is nie. Christus het vir ons kom wys hoe God is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:4 in konteks