Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ek vir julle geskryf het, was ek baie bekommerd en ek was baie hartseer. Ek het baie gehuil toe ek daardie brief geskryf het. Maar ek het dit nie geskryf om julle sleg te laat voel nie. Nee, ek wou hê julle moet weet dat ek baie lief is vir julle.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:4 in konteks