Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon in julle gemeente wat probleme gemaak het, het nie regtig vir my hartseer gemaak nie. Daardie persoon het vir júlle almal hartseer gemaak. Nee, ek praat verkeerd, hy het amper vir almal hartseer gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:5 in konteks